Totale Uitverkoping - Eiendom, Wild- en Slaghuistoerusting & Implemente

15apr11:00 AM2:00 PMTotale Uitverkoping - Eiendom, Wild- en Slaghuistoerusting & ImplementeAuction Type:Dispersal Auctions,Floor & Online Auction

Auction Details

Auction Details

SPESIALE LOSGOED- EN EIEDOMSVERKOOPSVOORWAARDES

1. R1000 Terugbetaalbare deposito vir registrasie. Koper moet registreer en ‘n afskrif van ID asook bewys van fisiese adres inhandig.

2. Maatskappy/BK besonderhede word benodig vir registrasie van maatskappy/BK as koper.

3. Gebruik asb die volgende bankbesonderhede  vir die betaling van deposito en stuur die bewys van betaling aan andrekocklimpop@gmail.com of sms na 071 688 2888 (Andre Kock & Seun Limpopo, Standard Bank Modimolle, 03122 9190 – Gebruik naam en van as verwysing van betaling)

4. 5% koperskommisie betaalbaar op alle losgoedere.

5. Herregistrasie van voertuie word tussen die koper en verkoper gereel.

6. Daar is geen BTW betaalbaar op die losgoedere nie.

7. Slegs elektroniese betalings of kontantbetalings op dag van veiling. ‘n Kontanthanteringsfooi van 2% is van toepassing.

8. Alle lotte word voetstoots verkoop.

9. Andre Kock & Seun Limpopo se standaard verkoopswaardes is van toepassing en beskikbaar op webtuiste www.andrekocklimpopo.co.za.

10. Verkoper behou die reg voor om enige bate voor of tydends die veiling te onttrek sonder vooraf kennisgewing.

11. 10% Deposito van die totale koopsom van die eiendom is betaalbaar op dag van veiling.

12. 7 Dae bekragtigingstydperk, 30-dae vir gelewerde waarborge na bektagtiging.

In respect of sales by CDP Auctioneers

Health Guidelines for this Auction

Masks Required
Temperature Checked At Entrance
Physical Distance Maintained
Auction Area Sanitized
Outdoor Auction

PDF Catalogue

Katalogus

Time

(Thursday) 11:00 AM - 2:00 PM

Location

Bela Bela

Organizer

Leave a Reply

For security, use of Google's reCAPTCHA service is required which is subject to the Google Privacy Policy and Terms of Use.

I agree to these terms.