Description
𝐅𝐞𝐞𝐝𝐠𝐫𝐨𝐰 𝟔𝟎𝟎 𝐭𝐞 𝐊𝐨𝐨𝐩
2017 Model
𝚁𝟷𝟿𝟾 000.00 + 𝙱𝚃𝚆
Hy maak 600kg kos n dag wat genoeg is vir 300 skape,
Gebruik Gars of hawer Saad! (1kg tray maak 6kg kos)
Kos kom elke 6 dae uit, so as jy op n maandag oggend in sit kom daai bakke sondag oggend uit!
Hy pas op n loadbed wat die ouens karre mee skuif hy is 8m lank !
Masjien staan op setlagoli 70km buite mafikeng noord wes dis die N18 tussen mafikeng en Vryburg.
Reviews
There are no reviews yet.